As u alreeds cookies aanvaar het op hierdie webtuiste, maar dit wil verwyder, kan u dit doen deur hierdie skakel te gebruik:

Verander Cookie instellings

1. Inleiding

1.1. Ons webtuiste maak gebruik van cookies.

2. Als oor cookies

2.1. ‘n cookie is ‘n lêer wat ‘n indentifiseerder bevat (‘n string letters en nommers) wat deur die web bediener gestuur word na ‘n web blaaier en word gestoor deur die web blaaier. Die identiseerder word dan terug gestuur na die web bediener, elke keer as die web blaaier ‘n bladsy versoek vanaf die web bediener.

2.2. Cookies kan of ‘n “persistent” cookie of “session” cookie wees: ‘n persistent cookie sal deur die web blaaier gestoor word en daar bly vir so lank as waarvoor die verval datum daarvan vas gestel is, behalwe as dit deur die gebruiker verwyder word, alvorens die verval datum bereik is; ‘n session cookie, aan die ander kant, sal verval aan die einde van die gebruiker se sessie, wanneer die web blaaier toe gemaak word.

2.3. Cookies bevat gewoonlik geen persoonlike informasie, wat ‘n gebruiker persoonlik kan indentifiseer nie, maar persoonlike informasie/inlgting wat ons oor u stoor, kan wel gekoppel en verkry word deur cookies.

3. Cookies wat ons gebruik

3.1 Ons gebruik cookies vir die volgende doeleindes:

(a) Verifikasie – ons gebruik cookies wanneer u ons webtuiste besoek en terwyl u ons webtuiste navigeer;
(b) Persona – ons gebruik cookies om u voorkeure te stoor en om ons webtuiste vir u te personaliseer;
(c) Advertering – ons gebruik cookies om te help met die vertoning van persoonlike advertensies wat betrekking het tot u;
(d) Ontleding – ons gebruik cookies om te help om die gebruik van ons webtuiste te ontleed en ook die optrede daarvan te ontleed t.o.v. dienste; en
(e) Cookie toestemming – ons gebruik cookies om u voorkeure aangaande cookies oor die algemeen te stoor.

4. Cookies wat deur ons dienste verskaffers gebruik word

4.1. Ons Dienste verskaffers gebruik cookies en daai cookies mag op u rekenaar gestoor word, wanneer u ons webtuiste besoek.

4.2. Ons mag gebruik maak van Google Analytics om die gebruik van ons webtuiste te ontleed. Google Analytics vergader informasie t.o.v. webtuiste gebruik deur middle van cookies. Die informasie wat vergader word met betrekking tot die gebruik van ons webtuiste word dan gebruik om rapporte te gennireer vir ontleding. Google’s se privaatheids beleid is beskikbaar by: https://www.google.com/policies/privacy/.

4.3. Ons mag Google AdSense advertisies op ons webtuiste publiseer. Hierdie is aangepas deur Google om U belanstellings te reflekteer. Om u belangstelling te bepaal, maak Google gebruik van cookies om u gewoontes op ons en ander webtuistes regoor die Internet te bepaal. Hierdie gewoonte koppeling stel Google in staat om die advertensies te persoonlik, om u belange te reflekteer, ten opsigte van die advertensies.

OF

Ons mag Google AdSense advertisies op ons webtuiste publiseer. Om u belangstelling te bepaal, maak Google gebruik van cookies om u gewoontes op ons en ander webtuistes regoor die Internet te bepaal. Hierdie gewoonte koppeling stel Google in staat om die advertensies te persoonlik, om u belange te reflekteer, ten opsigte van die advertensies (maar ons publiseer nie tans belange gebaseerde advetensies op ons webtuiste nie).

  • U kan die kategorië besigting, verwyder of kategorië byvoeg wat verband hou met u web blaaier deur die gebruik te maak van die volgende skakel: https://adssettings.google.com.
  • U kan ook kies om uself uit die AdSense Venoot Netwerk te verwyder deur gebruik te maak van die verstellings opsies beskikbaar by: http://optout.networkadvertising.org.
  • U moet egter weet dat hierdie meganismes ook gebruik maak van cookies, en indien u die cookies van u web blaaier verwyder, die handhawing van u uit-kies opsies nie meer beskikbaar sal wees nie. Om te verseker dat u uit-kies opsies gehandhaaf word met betrekking tot ‘n spesifieke web blaaier, kan u dit oorweeg om gebruik te maak van Google web blaaier plug-ins wat hier beskikbaar is: https://support.google.com/ads/answer/7395996.

5. Beheer van cookies

5.1. Die meeste web blaaiers laat u toe om cookies te weier en om cookies te verwyder. Die metodes hieraan verbonde verskil van web blaaier tot web blaaier en van weergawe to weergawe.
U kan egter gebruik maak van hierdie skakels om informasie te bekom oor die blokering en verwydering van cookies wat op datum is:

a) https://support.google.com/chrome/answer/95647?hl=en (Chrome);
b) https://support.mozilla.org/en-US/kb/enable-and-disable-cookies-website-preferences (Firefox);
c) http://www.opera.com/help/tutorials/security/cookies/ (Opera);
d) https://support.microsoft.com/en-gb/help/17442/windows-internet-explorer-delete-manage-cookies (Internet Explorer);
e) https://support.apple.com/kb/PH21411 (Safari); and
f) https://privacy.microsoft.com/en-us/windows-10-microsoft-edge-and-privacy (Microsoft Edge).

5.2. Blokering van cookies sal ‘n negatiewe impak op die gebruik van die meeste webtuistes te weeg bring.

5.3. Indien U cookies blokeer, sal U nie al die kenmerke op ons webtuiste kan benut nie.

6. Ons Besonderhede

6.1. Hierdie webtuiste word besit en bedryf deur MyWEB-Designs.

6.2. Ons is geleë in Suid Afrika en ons kantore is by:
21 Hadfield Straat, CW1, Vanderbijlpark, 1911

6.3. U kan ons kontak:
(a) deur gebruik te maak van die kontak vorm op ons webtuiste – https://myweb-designs.co.za/af/kontak
(b) deur middel van epos, gebruik hierdie epos adres: info@myweb-designs.co.za

Laas Geredigeer op 2018/06/24

Scroll to Top