Repporteer 'n
kopiereg skending

In ooreenstemming met die “Digital Millennium Copyright Act” (DMCA), het MyWeb-Designs ‘n proses ingestel vir die rapportering van kennisgewing ten opsigte van beweerde kopiereg skending.

Idien u glo dat van die materiaal op ‘n webtuiste wat deur MyWeb-Designs besit of beheer word, inbreuk maak op u kopiereg, moet u asb. ‘n kennisgewing na ons DMCA agent stuur, met die volgende inligting:

  • ‘n Beskrywing van die inbreukbare materiaal;
    Die plek op ons webtuise(s) waar die materiaal verskyn, sodat ons dit kan opspoor (bv. ‘n URL);
  • ‘n Getekende verklaring (fisies of elektronies) dat u gemagtig is om in belang van die kopiereg houer, waarop beweerde inbraak gemaak is, op te tree, ongeag of dit uself of iemand anders is;
  • U kontak besonderhede, ingesluitend adres, telefoon nommer, and e-pos adres;
  • ‘n Verklaring deur u afgelê, wat strafbaar is onder meineed, dat u in goeder trou glo dat die materiaal wat ge-identifiseer is, nie gemagtig is deur die kopiereg houer, sy agent(e) of deur toepaslike wetgewing, om op ons webtuiste(s) te wees nie. Verder verklaar u dat die inligting op u kennisgewing akkuraat is.

Vul asb die vorm in of stuur die informasie na:

Vir Aandag: DMCA Agent
21 Hadfield straat
CW1
Vanderbijlpark
1911
Suid Afrika

Scroll to Top