As u alreeds cookies aanvaar het op hierdie webtuiste, maar dit wil verwyder, kan u dit doen deur hierdie skakel te gebruik:

Verander Cookie instellings

Hierdie prvaatheids-beild is saamgestel om diegende te dien, wie besorg is oor hoe hulle ‘Persoonlike Identifiserende Inligting’ (PII) aanlyn gebruik word.
PII, soos omskryf in die ‘US privacy law and information security’, is inliging wat op sy eie, of tesame met ander inliging gebruik kan word om ‘n enkele persoon te idintifiseer, te kontak of op te spoor, of om ‘n individu in konteks te identifiseer. Lees asb. ons privaatsheids-beleid noukerig deur, om ‘n duidelike begrip te verkry van hoe ons u Persoonlike Identifiserende Inligting versamel, gebruik, beskerm of andersins in ooreenstemming met ons webtuiste aanwend. 

Watter persoonlike invormasie versamel ons van die mense wat ons webtuiste besoek?

Wanneer u op ons webtuiste bestel of registreer, word u gevra om u naam, epos adres of ander besonderhede in te vul om u te help met u ervaring.

Wanneer versamel ons die invormasie?

Ons versamel inligting van u wanneer u ‘n vorm invul of inligting op ons webwerf invoer.

Hoe gebruik ons jou invormasie?

  • Om ons in staat te stel om u beter te dien in die reaksie op u kliëntediensversoeke.

Ons kan die inligting wat ons van u insamel, gebruik wanneer u registreer, ‘n aankoop doen, inteken vir ons nuusbrief, ‘n opname of bemarkingskommunikasie reageer, die webtuiste navigeer of sekere ander webtuiste-kenmerke op die volgende maniere gebruik:

Hoe beskerm ons jou invormasie?

Ons gebruik nie kwesbaarheid skandering en / of skandering na PCI standaarde.
Ons verskaf slegs artikels en inligting. Ons vra nooit vir kredietkaart nommers nie.
Ons gebruik gereelde Malware Scanning.

Ons gebruik nie ‘n SSL-sertifikaat nie en benodig nie een nie omdat:
Ons verskaf slegs inligting. Ons vra nooit vir kredietkaart nommers nie.

Gebruik ons 'cookies'?

Ja. Cookies is klein lêers wat ‘n webtuiste of web bediener oordra na u rekenaar se hardeskyf deur u webblaaier (indien u dit toelaat) wat die stelsel of web bediener se stelsels in staat stel om u webblaaier te herken en sekere inligting in te win en te onthou.

Byvoorbeeld, ons gebruik cookies om ons te help om die items in u koop mandjie te onthou en te verwerk.

Hulle word ook gebruik om ons te help om jou voorkeure te verstaan, gebaseer op vorige of huidige webtuiste aktiwiteite, wat ons in staat stel om u met verbeterde dienste te voorsien.

Ons gebruik ook cookies om ons te help om geformileerde data op te stel oor die verkeer en interaksie op ons webtuiste, sodat ons beter werf ervarings en dienste in die toekoms kan bied.

Ons gebruik cookies om:

  • Verstaans en stoor gebruikers’ voorkeure vir toekomstige besoeke.
U kan kies dat u rekenaar u waarsku, elke keer as ‘n cookie gestuur word, of u kan kies om alle af te skakel. U doen dit deur u webblaaier se instellings.  Aangesien alle weblaaiers ‘n bietjie verskil, kyk na die helplys van u weblaaier om die regte manier te leer, hoe om u cookies te verander.
As u cookies af sit, sal dit nie die ervaring van die gebruiker beïnvloed nie.

Derdeparty Openbaarmaking

Ons verkoop nie, dryf nie handel, of verskaf nie u persoonlike Identifiseerende Inliging aan ‘n buitenste derdepaty nie.

Google

Google se advertensie vereistes kan opgesom word deur Google se advertensie beginsels. Hulle word ingestel om ‘n positiewe ervaring vir gebruikers te bied.
https://support.google.com/adwordspolicy/answer/1316548?hl=en
Ons het nie Google AdSense op ons webtuiste geaktiveer nie, maar ons kan dit dalk in die toekoms doen.

Hoe hanteer ons webtuiste Do Not Track signals?

Ons eerbiedig Do Not Track signals en volg nie, en plaas nie cookies, of gebruik advertering wanneer ‘n Do Not Track (DNT) blaaier meganisme in plek is nie.

Laat ons webtuiste Derdeparty behavioral tracking toe?

Dit is ook belangrik om daarop te let dat ons nie derde patye toelaat om gedragspatrone te volg nie.

COPPA (Children Online Privacy Protection Act)

As dit gaan oor die versameling van persoonlike inligting van kinders onder die ouderdom van 13 jaar, plaas die ‘Children’s Online Privacy Protection Act (COPPA) ouers in beheer. Die Federale Handelskommissie, die Verenigde State se verbruikers beskermings Agentskap, handhaaf die COPPA-reël, wat uitspel dat operateurs van webtuistes en aanlyndienste moet doen, om kinders se privaatheid en veiligheid aanlyn te beskerm.

Billike Inligtingspraktyke

Die beginsels van billike inligtings praktyke vorm die ruggraat van privaatheids reg in die Verenigde State en die konsepte wat hulle insluit, het ‘n belangrike rol gespeel in die ontwikkeling van data beskermings wette regoor die wêreld.

Om die ‘Fair Information Practice Principles’ te verstaan en hoe dit geïmplementeer moet word, is noodsaaklik om te voldoen aan die verskillende privaatheid wette wat persoonlike inligting beskerm.

Om in ooreenstemming te wees met billike inligtings praktyke, sal ons die volgende regstellende aksie doen indien ‘n data-oortreding sou plaasvind:
Ons sal u per epos in kennis stel
• Binne 7 werksdae

Ons stem ook in tot die Individuele Redress-beginsel, wat vereis dat individue die reg het om afdwingbare regte wettiglik teen data-versamelaars en verwerkers wat nie aan die wet voldoen nie, na te streef.

Hierdie beginsel vereis nie net dat individue afdwingbare regte teen data-gebruikers het nie, maar ook dat individue beroep doen op howe of regeringsinstansies om nie-nakoming deur dataverwerkers te ondersoek en/of te vervolg.

Ons versamel jou epos adres om:

  • Stuur inligting, reageer op navrae en/of ander versoeke of vrae.

As U enige tyd in die toekoms wil uittree om eposse te ontvang

U kan ons epos by info@myweb-designs.co.za en ons sal u stiptelik vanaf alle korrespondensie verwyder.

Kontak Ons

As daar enige vrae rakende hierdie bepalings en voorwaardes is, kan u ons kontak deur die onderstaande inligting.

Hierdie webtuiste word besit en bedryf deur MyWEB-Designs.
Ons is geleë in Suid Afrika en ons kantore is by:
21 Hadfield Straat, CW1, Vanderbijlpark, 1911

U kan ons kontak:
(a) deur gebruik te maak van die kontak vorm op ons webtuiste – https://myweb-designs.co.za/af/kontak
(b) deur middel van epos, gebruik hierdie epos adres: info@myweb-designs.co.za

Laaste Geredigeer op 2018/06/24

Scroll to Top